touy: The Palace of Trendy Footwear, Stepping Out Uniquely
touy: The Palace of Trendy Footwear, Stepping Out Uniquely touy: The Palace of Trendy Footwear, Stepping Out Uniquely
Home Y2KShoes BubbleSoleSlip-Ons
'n Sonneblom vir Elke Dag

'n Sonneblom vir Elke Dag

$ 61.11

$ 79.44

Unavailable
'n Sonneblom vir Elke Dag

'n Sonneblom vir Elke Dag

$ 61.11

$ 79.44

Title:
  • DefaultTitle
Unavailable
Please select combo product attributes
The combo subtotal is $,SAVE$

Product Details

Die wêreld het meer sonneblommense nodig mense wat hulle koppe na die Son toe draai, mense wat meer en meer soos die Son wil wees eerder as giftige ivies, stink Afrikaners, stekelrige kaktusse, knieserige rosies of klaende hangkop wilgers.

Transformasie begin as ons ons deel begin doen en verantwoordelikheid aanvaar om ons negatiewe gedagtes elke dag bewustelik by die alomteenwoordige Son te vernuwe. Ons moet onsself daagliks toewy in die bestudering van die Meester Sonneblom se lieflike kwaliteite en meer van die vrug van sy liefdevolle genadige gees te kweek deur ons gedagtes by hom te vernuwe. Om ou negatiewe gewoontes en denke af te breek vra baie herhaling en volharding.

Kom ons maak dit ons doel om elke dag 'n rapsie meer na Jesus se voorbeeld van christenskap en menswees te lyk. Met hierdie 260 sonneblom dagstukkies nooi Susan jou uit na 'n avontuur van
sonsoek al agter die Son aan. Geniet die sonneblomreis.

You May Also Like

Cart
touy: The Palace of Trendy Footwear, Stepping Out Uniquely
Your cart is currently empty.