Wen 'N Hart: 'N Handleiding Vir Afrigters, Onderwysers En Ouers (Sagteband)
$100.00
$300.00
Unavailable
Wen 'N Hart: 'N Handleiding Vir Afrigters, Onderwysers En Ouers (Sagteband)
$100.00
$300.00
Title:
DefaultTitle
Unavailable
Please select combo product attributes
The combo subtotal is $,SAVE$
Product Details
+
“Ons kan motiveer tot ons blou word. Ons kan afrig en die beste tegnieke in die wêreld implementeer. Ons kan inspireer en aanmoedig en elke moontlike geleentheid soek…As jy nie die hart van ‘n kind of atleet het nie, het jy niks.”
Wen ‘n Hart is geskryf na 27 jaar se werk met duisende kinders, hulle ouers, afrigters en onderwysers. Jannie is self die pa van twee besondere kinders – ‘n seun, Victor, en ‘n dogter, Danielle. Sy ervaringe en belewenisse saam met mense van uitlopende agtergronde, gesinne, sportspanne en individuele atlete het hom met tyd en ervaring ‘n opening gegee na die harte van kinders en mense. Ervaring is werklik ‘n getroue leermeester.